In Opleiding: Wetenskaplike

Skrywer: Catherine Ard
Uitgawe: 2019
Grootte: 2,7x 25,6 cm
Bladsye: 48
SKU: 0162
R160,00

Wil jy graag 'n regte, egte WETENSKAPLIKE word? 

WETENSKAPLIKE IN OPLEIDING bevat brokkies inligting wat jou sal leer oor seisoene, kragte, lewensiklusse en nog baie meer. 

Voltooi verkillende aktiwiteite om praktiese ervaring in 'n opwindende laboratorium te kry. 

IN OPLEIDING is 'n wonderlike reeks wat kinders opgewonde sal maak oor allerlei onderwerpe  soos wiskunde, tegnologie, ingenieurswese, die kunste en die wetenskap . Kinders kan ook oor verkillende beroepe leer- van 'n veearts tot 'n dokter.