In Opleiding: Veearts

Skrywer: Catherine Ard
Uitgawe: 2019
Grootte: 2,7x 25,6 cm
Bladsye: 48
SKU: 0160
R160,00

Wil jy graag 'n regte, egte VEEARTS word? 

VEEARTS IN OPLEIDING bevat brokkies inligting wat jou alles sal leer oor die re en hoe om hulle te versorg. 

Voltooi verkillende aktiwiteite om praktiese ervaring te kry terwyl jy al die verskillende take van 'n veearts verken en diere gesond leer hou. 

IN OPLEIDING is 'n wonderlike reeks wat kinders opgewonde sal maak oor allerlei onderwerpe  soos wiskunde, tegnologie, ingenieurswese, die kunste en die wetenskap . Kinders kan ook oor verkillende beroepe leer- van 'n veearts tot 'n dokter.