In Opleiding: Ruimtevaarder

Skrywer: Catherine Ard
Uitgawe: 2019
Grootte: 2,7x 25,6 cm
Bladsye: 48
SKU: 0159
R160,00

Wil jy graag 'n regte, egte RUIMTEVAARDER word?

RUIMTEVAARDER IN OPLEIDING bevat brokkies inligting wat jou alles oor die ruimte, sterrekunde en die lewe op die Internasionale Ruimtestasie. 

Jy kan eenvoudige maar leersame aktiwiteite voltooi terwel jy op 'n ongelooflike reis deur die ruimte geneem word.

IN OPLEIDING is 'n wonderlike reeks wat kinders opgewonde sal maak oor allerlei onderwerpe  soos wiskunde, tegnologie, ingenieurswese, die kunste en die wetenskap . Kinders kan ook oor verkillende beroepe leer- van 'n ruimtevaarder tot 'n dokter.