In gesprek met God - 'n Bybelstudiejoernaal vir jonk en oud wat ernstig is oor die Skrif.
"Want as ons lewe, leef ons tot eer van die Here; en as ons sterwe, sterf ons tot eer van die Here; of ons dan lewe en of ons sterwe, ons behoort aan die Here." Romeine 14:8