Hoe voel dit om 'n tier te kielie?

SKU: 0123
R250,00

Hoe voel dit om ‘n tier te kielie? Lig die flappies en dalkvind jy uit … Dié plesierige pretboek is vol diere waaraan jy kan voel en vat, met ‘n groot verrassing aan die einde!