Hoe voel dit om aan 'n walvis te wikkel?

Skrywer: Kathryn Jewitt
Uitgawe: 2024
Grootte: A5
Bladsye: 10
SKU: 0124
R250,00

Hoe voel dit om aan ‘n walvis te wikkel? Lig die flappies en dalk vind jy uit … Dié plesierige pretboek is vol diere waaraan jy kan voel en vat, met ‘n groot verrassing aan die einde!