Engele - Diensknegte van die lewende God
Skrywer: Ds. Willem van Schalkwyk
Uitgawe: 2024
Grootte: A5
Bladsye: 122
SKU: 4037
Kode: 9781868552627
Die mistieke wêreld sal ons altyd betower. Mense word aangegryp en geboei deur die dinge wat hulle nie kan sien nie en daarom word daar soms baie nuuskierig ondersoek daarna ingestel. Met hierdie Bybelstudie is gepoog om baie vrae en misverstande wat oor die onderwerp bestaan, Bybels te beantwoord.