Dordt in kort (Sinode van Dordrecht 400 jaar)
Redakteurs: V.E. d'Assonville, G. Meijer, E. van Alten
SKU: 3056
Kode: 9780869552605
In 2018/19 word die Dordtse Sinode wat in 1618/19 gehou is, wêreldwyd herdenk - ook in Suid-Afrika. Die vrug van die Dordtse Sinode is groot, veral wat betref die vertaling van die Bybel, en die vasstelling van die Gereformeede belydenis en kerkorde. In hierdie bundel word gepoog om iets van dié vrug vir die kerke in Suid-Afrika deur te gee.