Dis 'n hondelewe

Teks: Paul Banks
Illustrasies: Jakob Kirchmayr
Uitgawe: 2016
Grootte: A5
Bladsye: 26
SKU: 0073
R60,00

Daar is min dinge beter as die mens se beste vriend. Maar ai, wat 'n hondelewe! Gelukkig kry elke hond sy dag.