Dink aan jou Skepper in jou jongdae (Bybelstudie jongmense)

Redakteur: Francois P Viljoen
Uitgawe: 2014
Grootte: A5
Bladsye: 232
Availability: 2 in stock
SKU: 2076
Manufacturer part number: 9780869552186
R160,00

Bybelstudiegidse wat spesifiek op jongmense se behoeftes gerig is,is skaars.

Met hierdie publikasie wil die outeurs die spesifieke behoefte vul en hul gebed is dat elke jongmens vrug hieruit sal put om te kan groei tot 'n lewende blywende verhouding met God.