Die Uurwerk Kantel

Marié Heese
Uitgawe: 2006
Grootte: A5
Bladsye: 267
Voorraad: 6 Beskikbaar
SKU: 3202
Kode: 9781869191207
R175,00

Maria du Preez is ... die Elke-vrou. Heer wandel deur die lewe is dié van'n miljoen ander ...  'n Toegif in hierdie roman is die outentieke agtergrondskildering. - Anna M. Louw

'n Mens is hier bewus van die meesterskap van die ware romantikus wat haar gegewens lig bo die vlak van die gewone tot daar waar dit gaan om die rou boustof van menswees. - Lina Spies

Die roman gee vorm aan 'n brok lewe wat werklik deurleef is. Dit is eg. Dis waar. - Audrey Blignault

In sy kern is dit 'n psalm aan die lewe self: en daarvan sien ons deesdae wragtie te min. - André P. Brink