Die Krimpvarkies: Wegkruipertjie

Lucy Tapper & Steve Wilson
Voorraad: 1 Beskikbaar
SKU: 0067
Kode: 9781920660697
R70,00

Kasper en Karla is heel beste maats. Een herfsdag is die krimpvarkies baie hartseer omdat die blare van die bome begin afval. Hulle vergeet egter die hartseer toe hulle maats maak en wegkruipertjie speel met 'n diertjie wat piep. Maar wat van al die bome met die leƫ takke?