Die beroemde vyf: Vyf op 'n skateiland (1)

SKU: 0119
R280,00

Julian, Dick en Anne bring die vakansie saam met hulle niggie George en haar hond Timothy deur. Terwyl hulle Kirrin-eiland verken, ontdek hulle iets opwindends wat hulle tot diep in die kerkers onder Kirrin-kasteel lei. Wie - en wat - wag daar op hulle?