Die Aros Onderwys Woordelys
Rob en Jeanne van der Kooy
Uitgawe: 2017
Grootte: A5
Bladsye: 116
Availability: 65 in stock
SKU: 1916
Manufacturer part number: 9781928269670
Weet wat jy leer. Die bedoeling van hierdie boek is om vir onderwysstudente te dien as ’n vinnige naslaangids. Soek vinnig ’n woord of persoon op wat jy nie verstaan of ken nie, en moet nooit sonder jou woordelys wees nie.