In hierdie publikasie word sake rondom depressie en die ondersteuning van depressielyers eenvoudig, verstaanbaar en duidelik deurgegee. Depressie: Struikelblok of uitdaging? is sy vyfde publikasie.