Brein-speletjies vir slimkoppe

20 bord en breinspeletjies
SKU: 0144
R260,00

Verwag beter kognitiewe ontwikkeling, geheue en logiese denke.

Bevat 20 bord en breinspeletjies wat kinders stimuleer deurmiddel van beweging!

Die speletjies kom saam met 'n handleiding met kort stories en instruksies vir beweging. Kinders kan uitsien na beter konsentrasie, geheue en logies vaardighede! Hierdie stel bied 'n reeks voordele, insluitend: 

  • Verbetering van aandag, analitiese denke, handskrif, liggaamsbalans, breinaktiwiteit, leer- en leesspoed;
  • Ontwikkeling van taktiese (aanraak) en vestibulêre(luister) sintuie, logiese denke, geheue, skryf, wiskundige, organisatoriese en fonologiese vaardighede;
  • Versterking van nek-, bo-bors- en skouerspiere; 
  • Oefening van hand-oog en hand-voet koördinering van laterale beweging;
  • Help met ADD, ADHD en disleksie;
  • Verhoogde kreatiwiteit.