Boet en Saartjie - Boek 1

Boet en Saartjie - Boek 1
Voorraad: 2 Beskikbaar
SKU: 1926
Kode: 1926
R30,00

Goue reeks is een van die heel bekendste en gewildste inheemse leesreekse met beproefde sukses oor dekades. Derduisende onderwysers en ouers het self daarmee leer lees, en dit werk steeds! Dit volg 'n basiese benadering tot leesonderrig deur klank- en woordbouvaardighede en is gebaseer op herhaling, herkenning en inoefening. Goue reeks bied alles wat nodig is om jong leerders te ontwikkel in jong lesers.