Blitsvinnige Rosie - 7 tot 9 jaar

Skrywer: Madeleen Theron
Uitgawe: 2019
Grootte: 260 x 260 mm Bladsye: 34
Availability: 2 in stock
SKU: 0834
Manufacturer part number: 9780639988498
R160,00

Diep, diep in 'n geheime woud lĂȘ Perdeskoenbos, teen die hange van die Helderberg, langs die blou Elkerivier. Die dorp is so diep in die geheime woud weggesteek dat geen mens dit ooit sal vind nie.