"Die boekie oor gebed uit die gesoute pen van JC Ryle bly steeds die moeite werd om te lees en te oordink. Juis omdat hy ingesien het dat gebed die vernaamste deel van ons dankbaarheid teenoor ons hemelse Vader is."