Bertie Blikbrein

Jaco Jacobs
Uitgawe: 2011
Grootte: A5
Bladsye: 39
Voorraad: 1 Beskikbaar
SKU: 1955
Kode: 9780799351194
R150,00

Nico se pa is 'n uitvinder. Hy het al baie vreemde dinge ontwerp... Haargel wat van kleur verander. 'n Stoel van jou kielie as jy aan die slaap raak. Selfs sandale wat jou toonnaels knip! Maar sy nuutste uitvinding is die heel beste. Dis 'n regte, egte robot!  Bertei Blikbrein kan praat, somme doen en selfs grappies vertel.