Begin by die Grondslag - 'n Inleiding vir Christelike skoolonderrig

Skrywer: Stephen Kaufmann
Voorraad: 91 Beskikbaar
SKU: 1467
Kode: 9781928202820
R220,00

Die tyd is ryp vir onderwysers in Christelike skole om die sekulêre gees, wat in die Westerse kultuur heers, te konfronteer met 'n boodskap gebaseer op die evangelie en gefokus op Christus. Die hart en verstand van elke skolier in ons skole wat God in ons sorg geplaas het, is hier op die spel. Is onderwysers gereed om aan skoliere 'n nuwe manier te bied om hulleself te sien as Christus se agente van sekularisme? Sal ons skole plekke wees wat leerders sover kry om God se beeld uit te straal in alles wat hulle doen en leer, en om nie bloot met inligting gevul te word nie? Hierdie boekie het dit ten doel om onderwysers toe te rus om hulle roeping te aanvaar om nie net Christene te wees nie, maar ook om as Christene aan hulle leerlinge onderrig te gee.