Avonture Plaas 9: Die Voëlverskrikker

SKU: 0040
R0,00

Fanie is nie die beste voëlverskrikker nie. Hy lyk so vriendelik dat die kraaie niks bang vir hom is nie! Sodra boer Frans sy rug draai, vlieg hulle maar weer die saailand in. Maar dan maak die plaasdiere 'n plan …