Avonture op die Plaas 7: Nuwe maatjies

I Camino & D Lacharron
Voorraad: 1 Beskikbaar
SKU: 0057
Kode: 9781920660062
R45,00

Vroegoggend al sit boer Frans buite op 'n bankie. Hy kyk die hele tyd op sy horlosie. Dan tuur hy weer in die pad af. Wie sou hy verwag? 'n Vragmotor kom aangery…