Avonture Plaas 6: 'n Indringer op die plaas

I Camino & D Lacharron
Voorraad: 1 Beskikbaar
SKU: 0056
Kode: 9781920660055
R45,00

Dis ’n lieflike somersaand op die plaas. Almal slaap. Skielik hoor meneer Uil ’n geblaf. Boel en Dolla, die twee honde, het wakker geword en sit met hul ore gespits. Hulle het iets in die bossies gehoor…