Dis Lente. Boel pas die trop koeie op. Skielik hoor hy 'n vreemde geloei. Hy gaan nader… Kyk net wat l? daar op die bodem van die put…!