Avonture Plaas 3: Hansie vlieg weg

I Camino & D Lacharron
Voorraad: Uit voorraad
SKU: 0052
Kode: 9781920660024
R35,00

Die lug is vol swaar, grys wolke en die wind waai woes. Daar's 'n storm op pad! Hansie die haas skuil onder 'n vlieër. Maar dít was dalk nie so 'n goeie plan nie. Die wind waai al hoe sterker...