Avonture Plaas 11: Katjies in nood

I Camino & D Lacharron
Voorraad: 1 Beskikbaar
SKU: 0045
Kode: 9781920660109
R45,00

Grieta word binnekort 'n mamma. Sy wil haar kleintjies graag op 'n rustige plek in die wêreld bring. Sy neem haar intrek in 'n hut op 'n eilandjie in die middel van die rivier. Maar dan bars 'n hewige storm los. Die water styg al hoër …