Avonture Plaas 10: Jag die Jagter

I Camino & D Lacharron
Voorraad: Uit voorraad
SKU: 0041
Kode: 9781920660093
R35,00

Die plaasdiere het 'n klein bosvarkie alleen tussen die lang gras gevind. Hy het van sy mamma en boeties weggedwaal toe hy van die jagter gevlug het. Almal help om na die stroper en die bosvark-mamma te soek …