Avonture Plaas 1: Gertjie se uitstappie

I Camino & D Lacharron
Voorraad: 1 Beskikbaar
SKU: 0051
Kode: 9781920660000
R45,00

Vir mevrou Eend is vandag 'n belangrike dag – sy gaan haar kuikens leer swem! Terwyl Mamma Eend vir twee van haar eendjies leer duik en kos soek, dwaal Gertjie, die derde eendjie, af …