Afrikanerkind - Boerestories

Skrywer: Wendy Maartens
Uitgawe: 2025
Grootte: A5
Bladsye: 159
SKU: 0136
R180,00

Ware verhale van dapper boerekinders

Soos Dirkie Uys, Petrus Bezuidenhout, Annatjie Voster, Nellie en Fya Botha, Helena Lotrie, Jan Uys en ander.

Hierdie verhale vertel van die moed, vindingrykheid en uithouvermoƫ van Afrikanerkinders.