Afrikaanse Woordelys en Spelreëls - 11de Omvattend Herbewerkte uitgawe

Saamgestel deur die Taalkommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Uitgawe: 2021
Grootte: A5
Bladsye: 757
Voorraad: 59 Beskikbaar
SKU: 1010
Kode: 9781868902071
R460,00

Dié normeringsbron vir Standaardafrikaans wat duidelik leiding gee oor hoe om te spel en te skryf.