95 Stellings: 31 Oktober 1517 - Martin Luther

Skrywer: Ds. GJ Meijer
Voorraad: 3 Beskikbaar
SKU: 0805
Kode: 0805
R25,00

Die feit dat Martin Luther 500 jaar gelede, op 31 Oktober 1517, sy 95 stellings teen die kerkdeur in Wittenberg vasgespyker het, is oor die algemeen goed bekend. Die inhoud van die stelling is egter minder bekend. Die antwoord op die vraag "Wat staan in die stellings?" is deurgaans "Ek weet nie".