30 Maal Geseënd!

Ds. Cassie Aucamp
Voorraad: Uit voorraad
SKU: 4006
R200,00

Die titel 30 Maal Geseënd het ’n drie-dubbele betekenis:

  • Dit is die eerste 30 persone by wie ek as redakteur van Die Kerkblad sedert my eerste uitgawe in Februarie 2023 gaan kuier het en die hart van daardie gesprekke met ons lesers kon deel.

  • Dit is sprekend van die seën en gawes wat hierdie 30 mense in hulle dienswerk in sy koninkryk van die Here ontvang het.

  • Dit vertel ook van die seën waarin ons oor jare heen kon deel deur die vrug van hulle arbeid.